Bookmark : https://www.wellingtonwines.com/news/dis-weer-stasiefees-tyd/?id=9&entryId=27
Skip to : [Content] [Navigation]

Newsletter Sign-up






Back to News

Dis weer Stasiefees tyd!!!!

Dis weer Stasiefees tyd!!!!

Die Stasiefees word weereens hierdie jaar gehou op die perseel van Wellington Wyne en ons beplan net groter en beter dinge as tevore. Kom saam en geniet die vermaak, én die wyn natuurlik.

Daar is kinder vermaak en stalletjies van alle klere en geure.